Gewysigde BSEB-kodes is ‘ekonomiese vergrype’

Die gewysigde kodes van goeie praktyk kragtens die Wet op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging (BSEB) is niks anders as “ekonomiese grondvergrype” nie, sê ’n kenner.

Verskeie kenners het van hulle laat hoor sedert die kodes twee weke gelede aangekondig is. Die meeste van hulle sê die enigste goeie nuus is dat die huidige kodes vir nog ’n jaar toegepas mag word... Read more at Here

Contact Details

Tel: 0861 277 283
Email: enquiries@aqrate.co.za 

sanaswp

 

Got a Question?